Ringo Starr

Ringo Starr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richard Starkey
Geboorte 7 Julie 1940 (1940-07-07)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3; insluitende Zak Starkey
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1957–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sir Richard Starkey (gebore 7 Julie 1940), professioneel bekend as Ringo Starr, is 'n Engelse musikant, akteur en vervaardiger. Hy word bekend as tromspeler vir The Beatles. Hy behartig soms ook leidende sang vir hierdie musiekgroep, gewoonlik op een liedjie per album. As akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente A Hard Day's Night (1964), Lisztomania (1975), 50 First Dates (2004), en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search